Primat Bouterrein | Gideon van Tonder

DOOSAN lê besoek af by lojale kliënt se bouterrein!   Gideon van Tonder, DOOSAN Verkoopsverteenwoordiger, het ‘n besoek afgelê by een van Primat se bouterreine in Boksburg, waar hul tans besig is om ‘n dam te bou. Dit is byna 10 jaar later, en die twee DOOSAN graafmajiene wat tans op dié terrein benut word,…

Watch Now